El Alto

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

El Alto
Altiplano de La Paz Bolivia.jpg

Kaart Wapen
Bl-map.png
Escudo del Alto.JPG
Vlag
Bandera de El Alto.svg
 Land Flag of Bolivia.svg Bolivia
 Departamento Flag of lapaz.svg La Paz
 Provinsie Pedro Domingo Murillo
 Koördinate 16°31′S 68°10′W
 Stigting
 Oppervlakte:  
 - Totaal 363 vk km
 Hoogte bo seevlak 4 070 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 1 184 392
 - Bevolkingsdigtheid 3 262,8/vk km
 Tydsone UTC -4
 Burgemeester Édgar Patana
 Amptelike Webwerf elalto.gov.bo

El Alto (Spaans vir "die hoogte"; Aymara: Altu pata) is 'n voorstad net wes van die Boliviaanse regeringsetel, La Paz en die tweede grootste stad van die land ná Santa Cruz de la Sierra en voor La Paz. Die stad was tot 1985 deel van La Paz. Die hoogste internasionale lughawe ter wêreld is in die stadsgebied geleë.