Santa Cruz de la Sierra

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Santa Cruz de la Sierra
PlantaUrbanaStaCruzdelaSierra.jpg

Kaart Vlag
Bl-map.png
Flag of Santa Cruz.svg
Wapen
EscudoSantaCruz.JPG
 Land Vlag van Bolivië Bolivia
 Department Flag of Santa Cruz.svg Santa Cruz
 Koördinate 17°48′00″S 63°10′00″W
 Gestig op 1561
 Oppervlakte:  
 - Totaal 325,57 vk km
 Hoogte bo seevlak 416 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 1 594 926
 - Bevolkingsdigtheid 4 215/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 862 911
 Tydsone UTC -4
 Burgemeester Percy Fernandez
  Amptelike Webwerf gmsantacruz.gov.bo
Basílica Menor de San Lorenzo
Catedral Metropolitana o Basilica Menor de San Lorenzo

Santa Cruz de la Sierra is die grootste stad van Bolivië voor die regeringsetel La Paz en die hoofstad Sucre en is op 26 Februarie 1561 van Ñuflo de Chaves gestig. Die stad het 'n bevolking van 1 594 926 en van 1 862 911 in die metropolitaanse gebied in 2009 gehad en het 'n oppervlakte van 325,57 km². Die stad is die hoofstad van die gelyknamige suid-westelike department.