Eldoret

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Eldoret
'n straat in Eldoret
'n straat in Eldoret
Eldoret in Kenia.
Eldoret in Kenia.
Koördinate: 0°31′0″N 35°17′0″O
Land Vlag van Kenia Kenia
Provinsie Rift Valley
Distrik Uasin Gishu
Bevolking (1999)
 - Stad 193 830
Tydsone Oos-Afrika Tyd (UTC+3)

Eldoret is 'n stad in die weste van Kenia met 'n bevolking van 193 830 in 1999. Tussen 1902 en 1908 het baie Afrikaners na die gebied getrek en vir hulle is NG gemeente Vergenoeg in laasgenoemde jaar gestig.