Elisha Gray

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Elisha Gray
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gebore 2 Augustus 1835
Barnesville, Ohio
Oorlede 21 Januarie 1901 (op 65)
Newtonville, Massachusetts
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State Verenigde State
Beroep Ingenieur en uitvinder
Bekend vir ontwikkeling van 'n prototipe telefoon
Eerbewyse Elliott Cresson-medalje (1897)

Elisha Gray (2 Augustus 1835 in Barnesville, Ohio - 21 Januarie 1901 in Newtonville, Massachusetts) was 'n Amerikaanse elektriese ingenieur en mede-stigter van die vervaardigingsmaatskappy Western Electric. Gray is veral bekend vir die ontwikkeling van 'n prototipe telefoon in 1876 in Highland Park, Illinois. Hy word deur sommige skrywers[1] as die ware uitvinder van die veranderlike weerstand telefoon beskou, ten spyte daarvan dat Alexander Graham Bell uiteindelik die patentregte bekom het.

Verwysings[wysig]

  1. Shulman, Seth (2008)

Eksterne skakels[wysig]