21 Januarie

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Spring na: navigasie, soek
Januarie
← Desember Februarie →
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30 31
Al die dae

21 Januarie is die 21ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 344 dae in die res van die jaar (345 in skrikkeljare).

Inhoud

[wysig] Gebeure

  • 304 - Dertienjarige Sint Agnes, die beskermheilige van jong meisies, word tereggestel vir die weiering van 'n huweliksaanbod.
  • 1793 - Franse Revolusie: Nadat hy deur die nasionale Konvensie aan verraad skuldig bevind is word Koning Lodewyk XVI per guillotine voor 'n toejuigende skare tereggestel.
  • 1969 - Suid-Afrika teken 'n verdrag met Portugal, wat namens Angola optree, oor die eerste fase ontwikkeling van die waterhulpbronne van Kunenerivervallei.
  • 1976 - Die Concorde begin kommersiële vlugte na Londen, Parys, Bahrain, en Rio de Janeiro.

[wysig] Geboortes

[wysig] Sterftes

[wysig] Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae


Persoonlike gereedskap