Eric Mathoho

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Eric Mathoho
Persoonlike inligting
Geboortenaam Mulomowandau Eric Mathoho
Gebore 1 Maart 1990 (1990-03-01) (25 jaar oud)
Geboorteplek Venda, Suid-Afrika
Hoogte 1,90 m
Speelposisie Sentrale agter
Klub inligting
Huidige klub Kaizer Chiefs
Nommer 3
Jeug-loopbaan
Tshiombo XI Securitas
The Dolphins
Senior-loopbaan*
Jare Span Kere (Doele)
2009–2012 Bloemfontein Celtic 56 (4)
2012– Kaizer Chiefs 72 (4)
Nasionale span
2011– Suid-Afrika 16 (0)
Sjabloon:Infobox medal templates
* Kere vir senior klub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 9 Mei 2015.

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ National team caps and goals correct as of 11 Januarie 2015

Eric "Tower" Mathoho (gebore op 1 Mei 1990 in Venda) is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler. Hy het vir die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan uitgedraf.

Loopbaan[wysig | wysig bron]

Seisoen Klub Land Kompetisie Wedstryde Doelpunte
2009/12 Bloemfontein Celtic Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Premier Sokkerliga 56 4
2012 Kaizer Chiefs Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Premier Sokkerliga 72 4