Venda (tuisland)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Venda
Riphabuliki ya Venḓa
Republic of Venda
Republiek van Venda
Flag of South Africa 1928-1994.svg
1979 – 1994 Flag of South Africa.svg
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Leuse: Shumela Venḓa
Volkslied: Pfano na vhuthihi
Ligging of Venda
Ligging van Venda in Suid-Afrika
Hoofstad Thohoyandou
Taal/Tale Venda, Engels, Afrikaans
Regering Republiek
President Patrick Mphephu (1979-1988)
Frank Ravele (1988-1990)
Gabriel Ramushwana (1990-1994)
Tshamano G. Ramabulana (1994)
Wetgewer Parlement
Historiese tydperk Apartheid
 - Stigting 13 September 1979
 - Weer ingelyf in Suid-Afrika 27 April 1994
Oppervlakte
 - 1994 6 807 km2
2 628 sq mi
Bevolking
 - 1994 skatting 718 207 
     Digtheid 105,5 /km² 
273,3 /sq mi
Geldeenheid Suid-Afrikaanse Rand

Venda was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in die noord-ooste van Suid-Afrika. Dit het 'n oppervlak van sowat 6 807 vierkante kilometer beslaan en bestaan uit twee ingeslote grondgebiede versprei deur die vorige Suid-Afrikaanse provinsie van Transvaal. Die hoofstad van 1979 tot 1994 was Thohoyandou. Die tuisland wat onafhanklikheid van Suid-Afrika verkry het op 13 September 1979[1] was geskep om Vendas van 'n eie land te voorsien.

Na die eerste demokratiese Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994, is die tuisland heringelyf by die Republiek van Suid-Afrika, en wel onder Limpopo (provinsie). Teen daardie tyd het Venda meer as 718 207 inwoners gehuisves.

Bronnelys[wysig]

  1. South African Stamp Colour Catalogue 2010 (S.A.C.C.) bladsy 213, uitgewer: Trincada Publishers, Craighall, Johannesburg