Europese naguil

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Europese naguil
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Caprimulgiformes
Familie: Caprimulgidae
Genus: Caprimulgus
Spesie: C. europaeus
Binomiale naam
Caprimulgus europaeus
Linnaeus, 1758
oranje: Somer broeigebied  blou: Bekende oorwinteringsgebied  blou sterre: Moontlike oorwinteringsgebied
oranje: Somer broeigebied
blou: Bekende oorwinteringsgebied
blou sterre: Moontlike oorwinteringsgebied

Die Europese naguil (Caprimulgus europaeus) is 'n gelokaliseerde, algemene somertrekvoël in boomveld, savanne en plantasies. Die voël slaap meer op takke en minder op die grond. Die voël is 26 - 28 cm lank en 55 - 80 g groot. In Engels staan die voël bekend as die European Nightjar.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Europese naguil (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Caprimulgus europaeus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.