Europese vleivalk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Europese vleivalk
Volwasse mannetjie (voor), Jong voel (agter hom) en 'n volwasse wyfie (heel agter)
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Subklas: Neornithes
Infraklas: Neognathae
Superorde: Neoaves
Orde: Falconiformes (maar, sien daar)
Familie: Accipitridae
Genus: Circus
Spesie: C. aeruginosus
Binomiale naam
Circus aeruginosus
(Linnaeus, 1758)
Donkergroen: hele jaarLiggroen: broeigebiedBlou: oorwinter
Donkergroen: hele jaar
Liggroen: broeigebied
Blou: oorwinter

Die Europese vleivalk (Circus aeruginosus) is 'n voël en skaars somer besoeker aan die binneland van Suid-Afrika. Die voël is 45 - 52 cm groot, weeg 410 - 780 g met 'n vlerkspan van 1.1 - 1.3 meter. In Engels staan die voël bekend as Western marsh harrier.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Circus aeruginosus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.