Flémalle

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flémalle
Flémåle
Raadsaal van Flémalle
Raadsaal van Flémalle
Ligging van Flémalle in die provinsie Luik
Ligging van Flémalle in die provinsie Luik
Koördinate: 50°36′00″N 5°28′00″O
Land Vlag van België België
Gewes (deelstaat) Flag of Wallonia.svg Wallonië
Provinsie Flag of the Province of Liège.svg Luik
Regering
 - Burgemeester Isabelle Simonis (PS)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 36,68 km²  (14,2 vk m)
Bevolking (1 Januarie 2011)
 - Munisipaliteit 25 335
 - Digtheid 691/km² (1 789,7/myl2)
Poskode 4400
Skakelkode(s) 04
Webwerf: www.flemalle.be

Flémalle (Wallonies: Flémåle) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die weste van die Waalse provinsie Luik. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 37 km² en sowat 25 000 inwoners (2011).

Flémalle lê westelik van die Maas-rivier en suidwestelik van die stad Luik.

Geboortes[wysig]

  • André Cools (1927-1991), politikus, onder ander burgemeester van Flémalle (vermoor)

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Flémalle (kategorie)