Foshan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Fosjan)
Spring na: navigasie, soek
Foshan
佛山
Die Tongji-brug in die Chancheng-distrik.
Die Tongji-brug in die Chancheng-distrik.
Ligging van Foshan op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Foshan
Foshan
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 23°01′00″N 113°07′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Guangdong
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Lin Yuanhe (林元和)
 - Burgemeester Chen Yunxian (陈云贤)
Oppervlak
 - Stad 3 813,64 km²  (1 472,45 vk m)
 - Water 690 km² (270 vk m)
 - Stedelik 153,69 km² (59,34 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 7 194 311
 - Digtheid 1 900/km² (4 900/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 528000
Skakelkode(s) 757
Webwerf: foshan.gov.cn

Foshan (Sjinees: 佛山) is 'n stad in die Sjinese provinsie Guangdong met 'n bevolking van 7 194 311 in 2010. Die stad is in die suidooste van Sjina aan die monding van die Parelrivier in die Suid-Sjinese See, noordwes van Hongkong en noord van Macau geleë. Foshan grens in die ooste aan Guangzhou.