Macau

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
中華人民共和國澳門特別行政區
Região Administrativa Especial de Macau da República Popular da China
Spesiale Administratiewe Streek van die Volksrepubliek van Sjina
Vlag van Macau Wapen van Macau
Vlag Wapen
Nasionale leuse: geen
Volkslied: Mars van die Vrywilligers
义勇军进行曲
Marcha dos Voluntários
Ligging van Macau
Hoofstad Macau
Grootste stad Macau
Amptelike tale Sjinees en Portugees
Regering


• Hoofuitvoerende Beampte
• Hoofsekretaris vir Administrasie
Spesiale Administratiewe
Streek van die
Volksrepubliek van Sjina
Fernando Chui
Florinda Chan
Onafhanklikheid
Vorming
• Verdrag van Beijing
• Japannese besetting

• Vervoer van die
Portugese soewereiniteit aan die
Volksrepubliek van Sjina


1 Desember 1887
25 Desember 1941 tot
15 Augustus 1945


20 Desember 1999
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
29,5 km2  (229ste)
11,39 myl2
0
Bevolking
 - 2012-skatting
 - 167ste-sensus
 - Digtheid
 
568 700[1] (167ste)
552 503[2]
18 568 / km2 (1ste)
48 092 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2008-skatting

$31 271 miljard (99ste)
$59 451 (2de)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2009-skatting

$21 700 miljard (94ste)
$39 800 (18de)

MOI (2007) 0,944[3] (25ste)  –  baie hoog
Geldeenheid Pataca (MOP)
Tydsone
 - Somertyd
MST (UTC+8)
nie toegepas nie (UTC+8)
Internet-TLD .mo en .香港
Skakelkode +853

Macau (Sjinees: 澳門 / 澳门 Àomén; Portugees: Macau, amptelik Macau Spesiale administratiewe streke van die Volksrepubliek van Sjina, Portugees: Região Administrativa Especial de Macau da República Popular da China, Sjinees: 中華人民共和國澳門特別行政區) is naas Hongkong een van twee spesiale administratiewe streke van die Volksrepubliek van Sjina. Macau is wes van die Pêrelrivierdelta geleë en grens in die noorde aan die Sjinese provinsie Guangdong.

Kaart van Macau
Macau soos gesien vanaf Macau Museum.

Macau was die eerste en die laaste Europese kolonie in Sjina. Portugese handelaars het hulle reeds in die 16de eeu in Macau gevestig en die gebied begin administreer. In 1887 het die Sjinese Mandjoe-regering die Portugese heerskappy oor die gebied amptelik erken.

Macau het op 20 Desember 1999 weer onder Sjinese soewereiniteit gekom, maar sal volgens 'n Portugees-Sjinese ooreenkoms hierna nog vyftig jaar lank tot in 2049 'n selfregerende streek bly. Volgens die beginsel van "een land, twee stelsels" is die regering van die Volksrepubliek van Sjina verantwoordelik vir die verdediging en buitelandse betrekkinge van Macau, terwyl die streek sy eie regstelsel, polisiemag, monetêre stelsel, doeane- en immigrasiebeleid sal handhaaf. Macau word in internasionale organisasies en by internasionale gebeurtenisse deur sy eie afgevaardigdes verteenwoordig.

Die historiese stadskern van Macau is in 2005 deur UNESCO as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Verwysings[wysig]

  1. (en) Demographic Statistics for the 2nd Quarter 2012”. Statistics and Census Service. Macao SAR Government. URL besoek op 25 Augustus 2012.
  2. (en) Results of 2011 Population Census”. Statistics and Census Service. Macao SAR Government. URL besoek op 25 Augustus 2012.
  3. (en) Macao in Figures 2010”. Statistics and Census Service, Macau SAR: 2010. URL besoek op 25 Augustus 2012.

Eksterne skakels[wysig]


 
Lande van Asië

Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Palestina | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië - Turkse Republiek van Noord-Siprus

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika