Gaspard Ulliel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gaspard Ulliel
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gaspard Ulliel

Geboorte 25 November 1984
Boulogne-Billancourt, Parys (Frankryk)
Nasionaliteit Frans
Beroep(e) Rolprentakteur
Noemenswaardige
rolprent(e)
Paris, je t'aime (2006)
Hannibal Rising (2007)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gaspard Ulliel (* 25 November 1984) is 'n Franse rolprentakteur. Hy het in die laat 1990s en vroeë 2000s in televisierolprente begin verskyn voordat hy as 'n rolprentakteur in Frankryk bekend geword het. Hy het onder meer die titelrol in die rillerrolprent Hannibal Rising vertolk.

Eksterne skakels[wysig]