Geelblestinker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Geelblestinker
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Piciformes
Familie: Lybiidae
Genus: Pogoniulus
Spesie: P. chrysoconus
Binomiale naam
Pogoniulus chrysoconus
(Temminck, 1832)

Die Geelblestinker (Pogoniulus chrysoconus) is 'n algemene standvoël in boomveld en savanne. Die voël is 11 cm groot en weeg 11 - 16 gram. In Engels staan die voël bekend as Yellow-fronted Tinkerbird.

Sien ook[wysig]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Pogoniulus chrysoconus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.