Geelborshyliota

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Geelborshyliota
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Sylviidae
Genus: Hyliota
Spesie: H. flavigaster
Binomiale naam
Hyliota flavigaster
Swainson, 1837

Die Geelborshyliota (Hyliota flavigaster) is 'n seldsame standvoël in hoë miombo-boomveld, insluitende miombo in laagland-Mosambiek. Die voël is 12 cm groot en weeg 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-bellied Hyliota.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Hyliota flavigaster”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.