Gemenereg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Gemenereg is die ongeskrewe reg of te wel reg wat nie in Wetgewing vervat is nie. 'n Voorbeeld van gemenereg is die 'erfgooiersskap', die Gooise Erfgooiers het almaal tesaam die gemenereg gekry om onder andere vee op die wei te skaar.