Gestreepte koester

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gestreepte koester
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Motacillidae
Genus: Anthus
Spesie: A. lineiventris
Binomiale naam
Anthus lineiventris
Sundevall, 1851

Die Gestreepte koester (Anthus lineiventris) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël op klipbestaande heuwelhange in boomveld. Die voël vlieg in bome in wanneer hy gesteur word en word maklik misgekyk wanneer hy nie sing nie. Die voël is 18 cm groot en weeg 34 gram. In Engels staan die voël bekend as die Striped Pipit.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Anthus lineiventris”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.