Gevlekte koekoek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gevlekte koekoek
Gevlekte koekoek in die Etosha Nasionale Park.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Cuculiformes
Familie: Cuculidae
Genus: Clamator
Spesie: C. glandarius
Binomiale naam
Clamator glandarius
(Linnaeus, 1758)

Die Gevlekte koekoek (Clamator glandarius) is 'n algemene intra-Afrika broeiende somertrekvoël in boomveld en savanne. Die voël is 38 - 42 cm lank en 120 - 165 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Great Spotted Cuckoo.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Gevlekte koekoek (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Clamator glandarius”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.