Gevlekte rooipootruiter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gevlekte rooipootruiter
'n Gevlekte rooipootruiter in sy nie-broeivere
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Tringa
Spesie: T. erythropus
Binomiale naam
Tringa erythropus
(Pallas, 1764)

Die Gevlekte rooipootruiter (Tringa erythropus) is 'n seldsame somerswerwer wat by kus- en watermassas voorkom. Die voël is 29 - 32 cm lank, 125 - 200 g groot met 'n vlerkspan van 64 cm. In Engels staan die voël bekend as die Spotted Redshank.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Tringa erythropus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.