Gevlekte speg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gevlekte speg
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Piciformes
Familie: Picidae
Genus: Campethera
Spesie: C. cailliautii
Binomiale naam
Campethera cailliautii
(Malherbe, 1849)

Die Gevlekte speg (Campethera cailliautii) is 'n skaars tot algemene standvoël van woudrand, rivierbos, breëblaarboomveld en ruigtes. Die voël is 15 - 18 cm groot en weeg 35 - 46 gram. In Engels staan die voël bekend as die Green-backed Woodpecker.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Campethera cailliautii”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.