Gevlekte stekelstert

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gevlekte stekelstert
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Apodiformes
Familie: Apodidae
Genus: Telacanthura
Spesie: T. ussheri
Binomiale naam
Telacanthura ussheri
(Sharpe, 1870)

Die Gevlekte stekelstert (Telacanthura ussheri) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël oor boomveld en savanne. Hulle kom dikwels voor langs beboste riviere en gereeld naby kremetartbome. Die voël is 14 cm lank en 28 - 36 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Mottled Spinetail.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Telacanthura ussheri”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.