Gewone fret

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gewone fret
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Estrildidae
Genus: Lonchura
Spesie: L. cucullata
Binomiale naam
Lonchura cucullata
(Swainson, 1837)

Die Gewone fret (Spermestes cucullatus) is 'n volop standvoël in grasagtige gebiede in boomveld, woudrande en tuine. Hulle broei een-een of in los kolonies. Die voël is 9 cm groot en weeg 7 - 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Bronze Mannikin.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Lonchura cucullata”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.