Gewone swartmees

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gewone swartmees
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Paridae
Genus: Parus
Spesie: P. niger
Binomiale naam
Parus niger
Vieillot, 1818

Die Gewone swartmees (Parus niger) is 'n algemene standvoël in woud en breëblaarboomveld. Die voël is 16 cm groot en weeg 18 - 25 gram. In Engels staan die voël bekend as die Southern Black Tit.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Parus niger”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.