Gossip

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gossip
TheGossipSBSR.jpg
Oorsprong Olympia, Washington, VSA
Genre(s) Indie, danspunk, garagerock
Aktiewe jare 1999 tot hede
Uitgewer(s) Back Yard Recordings, Kill Rock Stars, K, Dim Mak, Columbia
Webwerf gossipyouth.com
Lede Beth Ditto
Brace Paine
Hannah Blilie
Gewese lede Kathy Mendonca
Assosiasies Le Tigre, The Blood Brothers
Portal.svg Musiekportaal

Gossip (voorheen The Gossip) is 'n drieledige Amerikaanse indierockgroep wat uit voorsangeres Beth Ditto, kitaarspeler Brace Pain en tromspeler Hannah Blilie bestaan.[1] Die groep was relatief onbekend totdat hulle sukses behaal het met hul derde ateljeealbum, Standing in the Way of Control.

Diskografie[wysig]

  • That's Not What I Heard (2001)
  • Movement (2003)
  • Standing in the Way of Control (2006)
  • Music For Men (2009)

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Gossip (kategorie)