Groenpootruiter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Groenpootruiter
'n Groenpootruiter in Thailand.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Tringa
Spesie: T. nebularia
Binomiale naam
Tringa nebularia
(Gunnerus, 1767)

Die Groenpootruiter (Tringa nebularia) is 'n algemene somertrekvoël wat by kus- en varswatermassas voorkom en talle oorwinter. Die streekbevolking is 30,000 pare. Die voël is 30 - 34 cm lank, 140 - 250 g groot met 'n vlerkspan van 68 cm. In Engels staan die voël bekend as die Common Greenshank.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Tringa nebularia”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.