Grootbruinsterretjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grootbruinsterretjie
Grootbruinseeswael
Grootbruinsterretjies in die Filippyne.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Sternidae
Genus: Anous
Spesie: A. stolidus
Binomiale naam
Anous stolidus
(Linnaeus, 1758)

Die Grootbruinsterretjie (Anous stolidus) is 'n algemene voël en somerbesoeker aan die kus langs Mosambiek uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Die voël is 36 – 44 cm lank, 170 - 220 g groot met 'n vlerkspan van 80 – 85 cm. In Engels staan die voël bekend as die Brown Noddy.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Anous stolidus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.