Grootgeelpootruiter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grootgeelpootruiter
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Tringa
Spesie: T. melanoleuca
Binomiale naam
Tringa melanoleuca
(Gmelin, 1789)
Sinonieme

Totanus melanoleucus

Die Grootgeelpootruiter (Tringa melanoleuca) is 'n voël en 'n swerwer en is slegs eenkeer opgeteken in Suid-Afrika. Die voël is 30 - 32 cm lank, 130 - 180 g groot met 'n vlerkspan van 70 cm. In Engels staan die voël bekend as die Greater Yellowlegs.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Tringa melanoleuca”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.