Groottroupant

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Groottroupant
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Coraciiformes
Familie: Coraciidae
Genus: Coracias
Spesie: C. naevius
Binomiale naam
Coracias naevius
(Daudin, 1800)
Sinonieme

Coracias naevia

Die Groottroupant (Coracias naevius) is 'n redelik algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël in droë doringveld en oop breëblaarboomveld. Die voël is 35 – 40 cm lank en 130 - 210 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Purple Roller.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2008). Coracias naevia. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 05 Februarie 2011.