Grysborstjagra

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grysborstjagra
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Malaconotidae
Genus: Tchagra
Spesie: T. tchagra
Binomiale naam
Tchagra tchagra
(Vieillot), 1816

Die Grysborstjagra (Tchagra tchagra) is 'n endemiese, algemene standvoël van kusstruike, woudrande en ruigtes maar word maklik misgekyk as hy nie roep nie. Die voël is 21 cm groot en weeg 47 gram. In Engels staan die voël bekend as die Southern Tchagra.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Tchagra tchagra”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.