Grysfraiingpoot

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grysfraiingpoot
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Phalaropus
Spesie: P. fulicarius
Binomiale naam
Phalaropus fulicarius
(Linnaeus, 1758)
Sinonieme

Crymophilus fulicarius

Die Grysfraiingpoot (Phalaropus fulicarius) is 'n waadvoël wat redelik algemeen voorkom aan die Weskus en is seldsaam aan die suid- en ooskus. In Engels staan die voël bekend as die Red phalarope.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Phalaropus fulicarius”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.