Gryskapokvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gryskapokvoël
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Remizidae
Genus: Anthoscopus
Spesie: A. caroli
Binomiale naam
Anthoscopus caroli
(Sharpe, 1871)

Die Gryskapokvoël (Anthoscopus caroli) is 'n klein voëltjie wat in Suidelike Afrika voorkom. Hierdie is van die kleinste voëltjies in Afrika en is slegs 8 tot 9 sentimeters (3,1 tot 3,5 dm) lank en weeg ongeveer 6,5 gram (0,23 oz).[2][3]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Anthoscopus caroli”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.
  2. [1]
  3. Field Guide to the Birds of East Africa: Kenya, Tanzania, Uganda, Rwanda, Burundi by Stevenson & Fanshawe. Elsevier Science (2001), ISBN 978-0856610790