Gryskwikkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gryskwikkie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Motacillidae
Genus: Motacilla
Spesie: M. cinerea
Binomiale naam
Motacilla cinerea
Tunstall, 1771
Sinonieme

Motacilla melanope
Calobates melanope

Die Gryskwikkie (Motacilla cinerea) is 'n voël en seldsame Palearkties-broeiende swerwer en word meestal gesien van November - April terwyl 'n paar al in die winter opgeteken is. Hulle kom gewoonlik een-een voor langs beboste strome. Die voël is 19 cm groot en weeg 18 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey Wagtail.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Motacilla cinerea”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.