Grysruglewerik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grysruglewerik
'n Mannetjie grysruglewerik in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Alaudidae
Genus: Eremopterix
Spesie: E. verticalis
Binomiale naam
Eremopterix verticalis
(Smith, 1836)

Die Grysruglewerik (Eremopterix verticalis) is 'n algemene, amper-endemiese nomade en plaaslike trekvoël in Karoobossieveld, halfwoestyn, grasveld, dorre savanne en landerye. Hulle kom gewoonlik in swerms voor na goeie reën. Die voël is 12 - 13 cm groot en weeg 13 - 21 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey-backed Sparrow-Lark.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Eremopterix verticalis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.