Gryssuikerbekkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gryssuikerbekkie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Nectariniidae
Genus: Cyanomitra
Spesie: C. veroxii
Binomiale naam
Cyanomitra veroxii
(Smith, 1831)
Sinonieme

Nectarinia veroxii

Die Gryssuikerbekkie (Cyanomitra veroxii) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in kus- en rivierwoude. Die voël is 14 cm groot en weeg 11 - 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey Sunbird.

'n Jong gryssuikerbekkie

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Nectarinia veroxii'”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.