Guayaquil

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Guayaquil
Guayaquil LaRotonda Bolivar SanMartin.JPG

Kaart Vlag
Mapa Sageo de Guayas - Cerro Blanco.svg
Flag of Guayaquil.svg
Wapen
Escudo de Guayaquil.svg
 Land Vlag van Ecuador Ecuador
 Provinsie Bandera Província Guayas.svg Guayas
 Koördinate 02°11′00″S 79°53′00″W
 Gestig op 1547
 Oppervlakte:  
 - Totaal 344,5 vk km
 Hoogte bo seevlak 4 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 2 600 000
 - Bevolkingsdigtheid 19 547/vk km
 - Metropolitaanse gebied 3 300 000
 Tydsone UTC -5
 Burgemeester Jaime Nebot
  Amptelike Webwerf www.guayaquil.gov.ec
Guayaquil 1920

Guayaquil (Spaans Santiago de Guayaquil) is die grootste stad van Ecuador voor die hoofstad Quito en is in 1547 deur Spanjaarde gestig. Die stad het 'n bevolking van 2 600 000 en van 3 300 000 in die metropolitaanse gebied in 2009 gehad en het 'n oppervlakte van 344,5 km². Die Stad is die belangrikste hawestad en lê aan die kus in die weste van Ecuador.