Gustavo Adolfo Bécquer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gustavo Adolfo Bécquer
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gustavo Adolfo Bécquer in 1862

Geboortenaam Gustavo Adolfo Domínguez Bastida
Gebore 20 Februarie 1836
Sevilla, Spanje
Oorlede 22 Desember 1870 (op 34)
Madrid, Spanje
Nasionaliteit Vlag van Spanje Spanje
Beroep Digter, skrywer en joernalis

Gustavo Adolfo Bécquer (* 20 Februarie 1836 in Sevilla; † 22 Desember 1870 in Madrid) was 'n Spaanse digter, skrywer en joernalis.