Harbin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Harbin
哈爾濱 (amptelik) / 哈尔滨
Harbin montage.png

Kaart Wapen
Harbin Lage.jpg
哈尔滨市徽.jpg
Vlag
Flag of the City of Harbin.svg
 Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Sjina
 Provinsie Heilongjiang
 Koördinate 45°45′N 126°38′O
 Stigting 1898
 Oppervlakte:  
 - Totaal 7 086 vk km
 Hoogte bo seevlak 150 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 4 754 753
 - Bevolkingsdigtheid 186,1/vk km
 - Subprovinsiale stad 10 635 971
 Tydsone UTC +8 (CST)
 Burgemeester Zhang Xiaolian
 Amptelike Webwerf harbin.gov.cn

Harbin (Sjinees: 哈尔滨市, Russies: Харбин Charbin) is die hoofstad van die Sjinese provinsie Heilongjiang met 'n bevolking van 10 635 971 in 2010. Naby Harbin bedryf die Sjinese militêr 'n lanseerterrein vir die toets van militêre vuurpyle.