Herculaneum

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Argeologiese terreine van Pompeii, Herculaneum en Torre Annunziata*
Unesco-wêrelderfenisgebied

010319 25 Ercolano scavi.JPG
Die huidige ruïnestad met die moderne Ercolano in die agtergrond
Ligging van Herculaneum op 'n kaart (Italië)
Herculaneum
Herculaneum
Koördinate: 40°48′22″N 14°20′51″O
Lande Vlag van Italië Italië
Tipe Kultureel
Kriteria iii, iv, v
Verwysings 829
Streek Europa
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1997  (21ste Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.
Die vulkaanuitbarsting in 79 n.C.

Herculaneum (Italiaans: Ercolano) was 'n antieke Romeinse stad aan die Golf van Napels in Kampanië wat net soos Pompeji en Stabiae op 24 Augustus 79 n.C. tydens die uitbarsting van die vulkaan Vesuvius onder vulkaniese rotse en as begrawe is. Die nabygeleë moderne stad het sy oorspronklike naam Resina in 1969 gewysig tot Ercolano. Die Argeologiese terreine van Pompeji, Herculaneum en Torre Annunziata is in 1997 deur UNESCO as wêrelderfenisgebiede gelys.

Eksterne skakels[wysig]