Hermanse rietsanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hermanse rietsanger
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Acrocephalidae
Genus: Acrocephalus
Spesie: A. scirpaceus
Binomiale naam
Acrocephalus scirpaceus
(Hermann, 1804)

Die Hermanse rietsanger (Acrocephalus scirpaceus) is 'n seldsame Palearkties-broeiende trekvoël en was moontlik misgekyk. Hulle leef in rietplate en welige plantegroei naby water. Die voël is 12 – 13 cm groot en weeg 9 - 18 gram. In Engels staan die voël bekend as die Eurasion Reed Warbler.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Acrocephalus scirpaceus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.