Hernán Crespo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hernán Crespo

Hernán Jorge Crespo ( *Argentinië, 5 Julie 1975), is 'n vroeëre sokkerspeler uit Argentinië. Hy het by die klubs Inter Milaan en River Plate gespeel.