Hey Hey It's Esther Blueburger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hey Hey It's Esther Blueburger
Regisseur Cathy Randall
Produksieleier Miriam Stein
Stephen Hayes
Heather Ogilvie
Geskryf deur Cathy Randall
Met Danielle Catanzariti
Toni Collette
Keisha Castle-Hughes
Jonny Pasvolsky
Musiek deur Guy Gross
Verspreider Buena Vista Distribution
Vrystelling Duitsland:
Februarie 2008
(Berlyn Internasionale Rolprentfees)[1]
Sjabloon:Country data Australië Australië:
20 Maart 2008[1]
Land Australië
Taal Engels

Hey Hey It's Esther Blueburger is 'n onafhanklike 2008se Australiese tienerkomediedrama-rolprent, geskryf en regisseer deur die debuutrolprentmaakster Cathy Randall, met akteurs Danielle Catanzariti (op haar debuut), Toni Collette, Keisha Castle-Hughes en Jonny Pasvolsky. Dit is in Adelaide, Suid-Australie en in Sydney, Nieu-Suid-Wallis geskiet.

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 Release dates for Hey Hey It's Esther Blueburger (2008)”. The Internet Movie Database. URL besoek op 2008-01-23.

Eksterne skakels[wysig]