Hophout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hophout
Ook: (en) Pigeonwood [1]
Indian charcoal-tree [2]
S.A. nasionale nommer: 42
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Rosales
Familie: Ulmaceae
Genus: Trema
Spesie: T. orientalis
Binomiale naam
Trema orientalis
(L.) Blume[3]
Sinonieme
  • Celtis discolor Brongn.
  • C. guineensis Schum. & Thonn.
  • C. madagascariensis Bojer
  • C. orientalis L. (basionym)
  • C. rigida Blume
  • Sponia andaresa Comm. ex Lam.
  • S. argentea Planch.
  • S. commersonii Decne. ex Planch.
  • S. glomerata Hochst.
  • S. orientalis (L.) Decne.
  • S. wightii Planch.
  • Trema affinis (Planch.) Blume
  • T. africana Blume
  • T. commersonii (Decne. ex Planch.) Blume
  • T. grevei Baill.
  • T. grisea Baker
  • T. guineensis (Schum. & Thonn.) Ficalho
  • T. hochstetteri Engl.
  • T. nitens Blume
  • T. polygama Z.M.Wu & J.Y.Lin
  • T. velutina (Planch.) Blume
  • T. wightii Blume

Die Hophout (Trema orientalis) is 'n boom met 'n byna wêreldwye verspreiding. Dit word aangetref in subtropiese en tropiese woude van Suid-Afrika, deur die Midde-Ooste, die Indiese subkontinent en die suide van Sjina tot Suidoos-Asië en Australië, asook in Namibië langs riviere en fonteine met genoegsame water.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik, 24. ISBN 978-1-77007-759-1. 
  2. GRIN (29 Mei 2007). “Trema orientalis inligting van NPGS/GRIN”. Taxonomy for Plants. Verenigde State se Departement Landbou, Landbounavorsingsdiens, Nasionale Genetiese Bronprogram. URL besoek op 2 November 2011.
  3.  By die behandeling van Trema orientalis (van sy sinoniem Celtis orientalis), is hierdie plantnaam die eerste keer gepubliseer in Museum Botanicum 2: 62. 1852. Name - Trema orientalis (L.) Blume”. Tropicos. Missouri Botaniese Tuin. URL besoek op 2 November 2011.