Hu Jintao

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hu Jintao
胡锦涛
Hu Jintao

Sekretaris-generaal van die Sentrale Komitee van die Kommunistiese Party van Sjina
Ampstermyn
15 November 2002 – 15 November 2012
Vise Wu Bangguo, Wen Jiabao, Jia Qinglin, Li Changchun
Voorafgegaan deur Jiang Zemin
Opgevolg deur Xi Jinping

Voorsitter van die KPS se Sentrale Militêre Kommissie
Ampstermyn
19 September 2004 – 15 November 2012
Vise Xi Jinping
Guo Boxiong
Xu Caihou
Voorafgegaan deur Jiang Zemin
Opgevolg deur Xi Jinping

President van die Volksrepubliek van Sjina
Ampstermyn
15 Maart 2003 – 14 Maart 2013
Vise Zeng Qinghong
Xi Jinping
Eerste Minister Wen Jiabao
Voorafgegaan deur Jiang Zemin
Opgevolg deur Xi Jinping

Voorsitter van die VRS se Sentrale Militêre Kommissie
Ampstermyn
13 Maart 2005 – 14 Maart 2013
Vise Xi Jinping
Guo Boxiong
Xu Caihou
Voorafgegaan deur Jiang Zemin
Opgevolg deur Xi Jinping

Eerste Sekretaris van die Sentrale sekretariaat van die Kommunistiese Party van Sjina
Ampstermyn
19 Oktober 1992 – 15 November 2002
President Jiang Zemin
Voorafgegaan deur Hu Qili
Opgevolg deur Zeng Qinghong

Vise-President van die Volksrepubliek van Sjina
Ampstermyn
15 Maart 1998 – 15 Maart 2003
President Jiang Zemin
Voorafgegaan deur Rong Yiren
Opgevolg deur Zeng Qinghong

President van die KPS se Sentrale Party-skool
Ampstermyn
Desember 1984 – November 1985
Voorafgegaan deur Wang Zhaoguo
Opgevolg deur Song Defu

Persoonlike besonderhede
Gebore 21 Desember 1942 (1942-12-21) (71 jaar oud)
Taitsjou, Jiangsu, Volksrepubliek van Sjina
Politieke party Kommunistiese Party van Sjina
Eggenoot/eggenote Liu Yongqing
Kind(ers) 2
Alma Mater Tsinghua Universiteit
Handtekening Hu Jintao Sign.svg

Hu Jintao (Sjinees: 胡锦涛; gebore op 21 Desember 1942 in Jiangyan) is 'n Sjinese staatsman.

Hy is in 2002 as die sekretaris-generaal van die Kommunistiese Party van Sjina aangestel en was tussen 2003 en 2013 die president van die Volksrepubliek van Sjina.

Hy is in Maart 2013 deur Xi Jinping opgevolg.

Eksterne skakels[wysig]