2012

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
2012

| 20de eeu | ◄ 21de eeu ► | 22de eeu |

◄ ◄ | | 2007 | 2008 | 2009 | 2010 | 2011 | ◄ 2012 ► | 2013 | 2014 | 2015 | 2016 | 2017 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis
Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 2012
MMXII
Ab urbe condita 2765
Armeense kalender 1461

ԹՎ ՌՆԿԱ

Sjinese kalender 4708 – 4709

戊卯 – 己辰

Ethiopiese kalender 2004 –2005
Hebreeuse kalender 5772 – 5773
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2067 – 2068
- Shaka Samvat 1934 – 1935
- Kali Yuga 5113 – 5114
Irannese kalender 1390 –1391
Islamitiese kalender 1433 –1433


Die jaar 2012 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 12de jaar van die 21ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Die Verenigde Nasies het die jaar as die jaar van samewerking verklaar om die belangrikheid van sosio-ekonomiese samewerking te beklemtoon. In besonder om klem te lê op die verligting van armoede.[1] Dit is ook as die jaar van Hernubare energie vir almal verklaar.[2]

Die vyfde en laaste siklus van die Maya se kalender het teen einde 2012 uitgeloop. Sommige mense het geglo dat dit die einde van die wêreld sou wees.

Riaan Cruywagen, die bekende nuusleser tree uit na vier dekades se diens.
Die openingseremonie van die Olimpiese Spele in Londen.
Die Amerikaanse ruimtevaarder, Neil Armstrong is op 25 Augustus oorlede.

Gebeure[wysig]

Sterftes[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. United Nations International Year of Cooperatives 2012”. Social.un.org: 2011-10-31. URL besoek op 2011-11-13.
  2. United Nations International Year of Sustainability for All 2012”. Un.org. URL besoek op 2011-11-13.
  3. SABC2 se dokumentêr "Fluit-fluit, my storie is uit" oor Riaan Cruywagen, uitgesaai nét na die nuusbulletin op 26 November 2012.