Igbo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Igbo
Asụsụ Igbo
Gepraat in: Vlag van Nigerië Nigerië 
Gebied: Wes-Afrika
Totale sprekers: 18 miljoen[1]
Taalfamilie: Niger-Kongo
 Benue-Kongo
  Defoid
   Igboid
    Igbo 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Nigerië Nigerië
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: ig
ISO 639-2: ibo
ISO 639-3: ibo 
Nigerianse tale

Igbo (Asụsụ Igbo) verwys na 'n dialek-kontinuüm in Wes-Afrika met meer as 18 miljoen sprekers. Igbo is ná Engels en saam met Hausa en Yoruba een van Nigerië se amptelike tale.

Igbo, wat by die Benue-Kongo taalfamilie in die Niger-Kongo-taalfamilie gereken word, is die taal van die gelyknamige volk en word - naas ander tale - hoofsaaklik in Suidoos-Nigerië, die gebied van die twee voormalige omstrede republieke Benin en Biafra, gepraat.

Igbo is 'n analitiese toontaal met 'n subjek-predikaat-objek-sintaks.

Verwysings[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Igbo