Biafra

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Republic of Biafra
Republiek van Biafra
Flag of Nigeria.svg
1967 – 1970 Flag of Nigeria.svg

Flag of Biafra

Vlag

Leuse: Peace, Unity, Freedom
(Engels: "Vrede, Eenheid, Vryheid")
Volkslied: Land of the Rising Sun
Ligging of Biafra
Ligging van Biafra in Nigerië
Hoofstad Enugu
Taal/Tale Engels, Igbo, Efik/Annang/Ibibio, Ekoi
Regering Republiek
President en Eerste Minister Chukwuemeka Odumegwu Ojukwu
Historiese tydperk Koue Oorlog
 - Stigting 30 Mei 1967
 - Ontbinding 15 Januarie 1970
Oppervlakte
 - 1967 77 306 km2
29 848 sq mi
Bevolking
 - 1967 skatting 13 500 000 
     Digtheid 174,6 /km² 
452,3 /sq mi
Geldeenheid Biafra pond
Kaart van Biafra in Nigerië

Biafra (Igbo: Bịafra, amptelik Republiek van Biafra, Engels: Republic of Biafra) was 'n voormalige staat in die suid-ooste van die huidige Nigerië wat tussen 30 Mei 1967 en 15 Januarie 1970 bestaan het. Die onafhanklikheid was van die Igbo op 30 Mei 1967 in Enugu verklaar, wat die hoofstad en grootste stad van die land was. Biafra het 'n oppervlakte van 77 306 km² en 'n bevolking van 13 500 000 in 1967 gehad. Biafra was slegs deur Gaboen, Haïti, die Ivoorkus, Tanzanië en Zaïre erken, terwyl Israel, Frankryk, Portugal, Rhodesië, Suid-Afrika en die Vatikaanstad Biafra ondersteun. Die Republiek van Benin in die weste van Nigerië was 'n Vasalstaat van Biafra.