Indore

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Indore
इन्दौर (Indaur)
Die Rajwada in Indore.
Die Rajwada in Indore.
Ligging van Indore op 'n kaart (Indië)
Indore
Indore
Ligging in Indië
Koördinate: 22°43′00″N 75°50′00″O
Land Vlag van Indië Indië
Deelstaat Madja Pradesj
Region Malwa
Distrik Indore
Regering
 - Tipe Indore Munisipale Korporasie
 - Burgemeester Krishna Murari Moghe (BJP)
 - Munisipale Kommissaris Rakesh Singh
Oppervlak
 - Stad 526 km²  (203 vk m)
Hoogte 553 m (1 814 vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 1 960 631
 - Digtheid 9 718/km² (25 170/vk m)
Tydsone IST (UTC+5:30)
Poskode 4520xx
Skakelkode(s) 0731
Webwerf: indore.nic.in

Indore (Hindi: इन्दौर, Indaur; [ɪnˈdɔər]) is die grootste stad in die Indiese deelstaat Madja Pradesj en die mees bevolkte metropolitaanse gebied in Sentraal-Indië, met 'n bevolking van 1 960 631 in 2011. Die stad is 'n belangrike Industriestad, vervoer- en kultuursentrum. In die omgewing van Indore word landbougewasse soos mielies en koring verbou.