Jaguar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jaguar
Tydperk: Vroeë tot middel Pleistoseen – Onlangs
'n jong jaguar (Panthera onca) in die Dieretuin van Belize, wes van Belize-stad.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Carnivora
Familie: Felidae
Genus: Panthera
Spesie: P. onca
Binomiale naam
Panthera onca
(Linnaeus, 1758)
Verspreiding van die jaguar in die Amerikas
Verspreiding van die jaguar in die Amerikas
Die breë kop kan hier goed gesien word.

Die jaguar (Panthera onca) is 'n 'n katagtige wat in Sentraal- en 'n groot deel van Suid-Amerika voorkom. Die jaguar is die derde grootste kat na die tier en die leeu. Dit is ook die grootste en kragtigste kat in die Westelike Halfrond.

As gevolg van hulle kolle lyk jaguars baie soos luiperds, maar is gewoonlik groter en sterker. Hulle gedrag is ook meer soos dié van tiere. Hulle hou daarvan hou om naby water te bly, en soos die tier, hou hulle van swem. Hulle jag gewoonlik alleen.

Sien ook[wysig]

Verdere leeswerk[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Jaguar (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Verwysings[wysig]

  1. Caso, A., Lopez-Gonzalez, C., Payan, E., Eizirik, E., de Oliveira, T., Leite-Pitman, R., Kelly, M. & Valderrama, C. (2008). “Panthera onca”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2011.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 7 Julie 2011.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.