James Horner

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
James Horner
James-horner.jpg
Geboortenaam James Roy Horner
Geboorte 14 Augustus 1953
Aktiewe jare 1979 — hede
Portal.svg Musiekportaal

James Roy Horner (* 14 Augustus 1953) is 'n Amerikaanse komponis en dirigent van orkestrale en rolprentmusiek. Hy word geken vir sy integrasie an korale en elektroniese elemente in vele van sy rolprentklankbane, en vir sy gereelde gebruik van Keltiese musikale elemente. Horner het twee Academy-toekennings ontvang vir sy klankbaan en snitkomposisies vir die rolprent Titanic in 1997.