Jodhpur

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jodhpur
जोधपुर (Hindi)
جودھ پُور (Oerdoe)
Uitsig oor Jodhpur, bekend as Blou Stad.
Uitsig oor Jodhpur, bekend as Blou Stad.
Ligging van Jodhpur op 'n kaart (Indië)
Jodhpur
Jodhpur
Ligging in Indië
Koördinate: 26°17′00″N 73°01′00″O
Land Vlag van Indië Indië
Deelstaat Rajasthan
Distrik Jodhpur
Stigting 1459
Regering
 - Burgemeester Mr. Rameshwar Dadhich
 - Kollektor Mr. Gaurav Goyal (IAS)
Hoogte 231 m (758 vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 1 220 000
 - Digtheid 11 210/km² (29 000/vk m)
Tydsone IST (UTC+5:30)
Poskode 342005
Webwerf: jodhpur.nic.in

Jodhpur (Hindi: जोधपुर, Oerdoe: جودھ پُور, /ˈdʒɒdpʊər/) is die tweede grootste stad in die Indiese deelstaat Rajasthan ná die hoofstad Jaipur met 'n bevolking van 1 220 000 in 2011. Die stad is in 1459 deur Roa Jodha gestig en is bekend as die blou stad.